Please fill in the form below if you require assistance in this difficult age we are living in.





Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Protection Order

Description:
In terms of the Domestic Violence Act, 1998, if you feel that you're a victim of any act of domestic violence, you can approach your local Magistrate Court and request ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief gebed vir ons bejaardes...hulle kry swaar en dit is gewoonlik wat gebeur as mense nie reg eet of vitamiene in kry nie...daarom ook vra ons vir medisyne.

Hi. My man weer ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hello Tannie ek ken n gesin wat 2 dae laas geeet het Tannie 3 wonderlike kinders tannie. Hulle Het nie eers krag nie tannie het tannie dalk n kospakkie asb en moontlike 30 rand vir krag Groot asb ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

tani moet n baie lekka daggi he en eks dankbaar dt tani my help baie danki??

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome het 'n nuwe gesin bygekry en vandag is haar dogter 18jr oud, is daar enige skenker wat dalk groot asseblief vir haar 'n koek en geskenkie kan koop? Asseblief mense kom ons die dogter se dag ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hi vriendin jy weet ni hoe bly almal oor kos was ni. Almal het gese ek moet vir jou se baie baie dankie! Jyt nie dalk n heater vir bejaarde dame dalk nie? Daai kamertjie van haar kry geen son en is ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief dringend skoene vir 'n seun (nr 10 skoen of tekkie) baie dankie en geseënde dag vir almal

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief vir skenkings van griep, hoesstroop vir kinders, vicks en vir koors. Ons het soveel mamma's wat hulp vra met siek kinders.
Dankie en geseënde aand vir almal

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

More. Jammer ek pla ek wil net hoor of jy ons ASB kan help met n kos en skoon maak goed ASB en doeke nr 3

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hello Godshome. Ek het jou nommer by n vriendin gekry. Ek vra hulp asb. My man was siek en het nie pay gekry vir die maand nie. Ek vra hulp vir enige kos asb droe groceries ...vleis .. Olie en ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 17 of 26 »
Share this: