Please fill in the form below if you require assistance in this difficult age we are living in.





Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

9 years ago

Mre Godshome ek smeek vandag vir doeke nr 4 my baba se boutjies is al blase gebrand kort boutjie room my hart baja seer seblief ek vra help

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Godshome vra hulp met gesin wat mamma/ouma veroorsaak het met kos/toiletware ensv. Hierdie gesin is lank deel van Godshome en kry regtig bitter swaar op die oomblik. Ek vra dat almal sal uitreik na ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Godshome vra asseblief skenkings van die volgende:

Vleis:
Hoender/maalvleis/hoender lewers/ polony/enige vorm van vleis.

Toiletware:

Badseep
Sjampoo
Tandepasta
Toiletpapier
Sanitere ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Godshome is dringend opsoeke na netjiese lang broeke vir man, hy dra nr 40.
Hy het werk gekry maar benodig netjiese broeke. Ons het hemde en skoene gegee. Dankie geseënde dag vir almal

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi tan ht tan dalkies Lactogen 3 en doeke 4? Ek so moeg gesukkel tan en kos ook so groot probleem jamm ek vra ma ek weti mee wat om te doen ni

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Mdag ek vra groot asb help mt kos brood biekie koffie en suiker vir koue. Ons kry rerag baja swaar ons is 6 mensies en 2 kinders. Asb kan jule help? Ek is moedeloos

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Gaan goed dankie tannie, jamer ek pla, ek wil net graag hoor of tannie groot asb vir ons dalk bietjie kos het asb? Die nood druk baie tannie

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Godshome vra asseblief skenkings van die volgende:

Vleis:
Hoender/maalvleis/hoender lewers/ polony/enige vorm van vleis.

Toiletware:

Badseep
Sjampoo
Tandepasta
Toiletpapier
Sanitere ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Mre asb os kort hulp met kos di kids kom di naweek huis toe os heti veel om te eet ni.het ni eens suiker of melk ontbyt pap ni.kort ook seeppoeier.dnki vi moeite en liefde

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

More wil asb hoor my dogtertjie word vrydag 2 en sal wardeur as iemand kan help.ek sal so wardeur, met koek en geskenk ons heti geld ni

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« ‹ 21 of 26 › »
Share this: