Please fill in the form below if you require assistance in this difficult age we are living in.





Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

9 years ago

Godshome vra asseblief skenkings van die volgende:

Vleis:
Hoender/maalvleis/hoender lewers/ polony/enige vorm van vleis.

Toiletware:

Badseep
Sjampoo
Tandepasta
Toiletpapier
Sanitere ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

hi tani jmr ek pla ht tani dalk vir my doeke nr5 asb

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Volgende poste beskikbaar :
*Bending operator
*PlasmaCutter
*OxyfuelCutter
Stuur CV na : creditors2@gksteel.co.za
Opleiding sal beskikbaar gestel word maar ons soek geen kansvatters nie.
Moet commit ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Ek vra asb gebed vir my man, ons moet in die week uit en ons het geen ander heenkome nie, my man sukkel om werk tekry en dis nie maklik nie, vra asb gebed, ons Dien n GROOT GOD,

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi da kan iemand nie dalkies asb vir my seuntjie van 7 vicks en griep goed kry nie? As iemand dalj ook nibiliser het groot asb sal ek waardeeur

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Middag ekke is dringent op soek na klere groote 16 en 18 en bras groote 44 en 40 vir 2 bejarde dames. Hlle kry swaar en heti warm klere onderklere ni. Biekie bad sepies en lkr ryk goete ok ni. Asb ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hallo Tannie, ek wil graag hoor of tannie iemand ken in roodepoort wat ons kan help, my man se kontrak het verlede week kla gemaak, hulle het ons nie vroer laat weet nie. Hulle moet nog sy salaris ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Ons het 'n kontrak met Eskom. Moet Kusilie met 74 mense voorsien. Ek soek 5 Construction Managers, 3 Boiler Construction Managers, 2 Commissioning Managers, 42 Construction Field Supervisors, 10 ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeie middag! Ons vra asb of daar iemand is wat dalk 'n klein sitkamer stel het vir 'n behoeftige gesin? Dankie!!

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeie more almal !! Net 'n update oor Dr Gerhard Nienaber !!! Hy is steeds in die Hoësorg eenheid in Witbank Hospitaal!! Dr Gina Nienaber is steeds aan sy sy daar!! Ek vra maar weer dat ons ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« ‹ 23 of 26 › »
Share this: