Please fill in the form below if you require assistance in this difficult age we are living in.





Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

9 years ago

Goeie middag tannie.. Hoe gaan dit??

Lekker koud vandag..

Wil asseblief by tannie hoor of Tannie op tannie se page kan plaas. Ek skryf binne kort Eksamen ek het asb n sake rekenaar nodig een van ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Godshome vra asseblief vir die volgende skenkings:

Toiletpapier
Deodorant
Sjampoo
Badseep
Tandepasta
Vaseline
Santere doekies

Skottelgoedseep
Waspoeier
Domestos
Staalwol
Afdrooglappe ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeie middag tannie.. Hoe gaan dit? Kan ek tannie ñ Groot guns vra kan tannie asb op page plaas. Is daar asb iemand wat kan help met krag Groot asb. Manlief werk ook nou. Nou kan dit ook binne kort ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeiemiddag, ons het 'n dame wat geen inkomste het nie en 2 tiener dogters wat elke dag skool toe moet gaan en 15 km buite lydenburg bly. Hulle bly al 2 Jr sonder krag en kry ongelooflik swaar, dame ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeie middag tannie.. Hoe gaan dit? Kan ek tannie ñ Groot guns vra kan tannie asb op page plaas. Is daar asb iemand wat kan help met krag Groot asb. Manlief werk ook nou. Nou kan dit ook binne kort ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi dit reen lekker. Ouer dame vra of jy ni komberse of warm goed het. Dogter het alles gevat! Hulle kry koud. En klere nr 36 en groter. Denims. Ens. Lovies xx

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeiemore, Godshome kan ongelukkig nie skenkings optel of aflaai nie. Ons voertuig het gebreek en staan al 2weke, bearings en nog Vele dinge. Skade is R42 000. Ons vra omverskoning vir die ongerief ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi huganit? Ekke wil jo asb vra v doeke 3 vmy baba. Seblief ekke smeek

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

In Witrivier, Mpumalanga... Kan jy groot asb vir ons die volgende boodskap deel. Huis Betlehem is opsoek na Huisouers. Verkieslik ' n ouerpaar sonder afhanklike kinders met ' n bestuurslisensie. PDP, ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Dag se kan 'n engel my asb help mt baba pappies? Grt asb

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« ‹ 25 of 26 › »
Share this: