GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

9 years ago

Ek Soek na n buite kamer of iets vir n man om in te Bly. Hy het kanker en slaap op staat Hy het nie komberse nie sy suster sal Hom help maar sy Bly in Australia sy sal sy Bly plek betaal maar dit ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

goeie more,gaan dit goed? ek wil net hoor of jy nie dalk van iemand weet wat n dubbelbed matras het wat hulle nie meer gebruik nie.my buis is nog reg maar die matras het nou nie meer n plekkie wa nie ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Bank besonderhede vir alle donasies. Dankie en God seën julle.
Banking details for all donations. Thank you and God bless

Account Name: Godshome NPC
Branch Name: Lydenburg
Branch Code: ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Dames & manne. Woensdag 21 Junie is weer kliniekdag by mediese sentrum vir papsmeer&borsondersoek@ R200, borsondersoek alleen @R 60 vel annaliese @ R50 en PSA toetse prostaat toets vir mans@ R60. ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Please follow this link if you in need of a donation.

http://godshome.co.za/request-for-donations/

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeiemore, is daar dalk iemand wat 'n yskas kan skenk of dalk wat sal help om dit te kan af betaal. Dankie en geseënde dag xx

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeie naand !! Godshome vra groot asb 'n size 13 mans Tekkie vir een van ons mense .

Ons kos kaste is ook dol leeg. Ons het groot nood vir toiletries. Help ons asb !!?? Ons mense kry bitter ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Kan iemand groot asseblief help?

Hi vriendin so gewens jys hier. Hiers n vroutjie wat net n bed het. Ekt vir haar biki kos gegee en het gewonder of jy nie n kassie en tafeltjie het en dalk n matjie. ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi almal, Daar gaan 'n trok met goedere Knysna toe. Julle kan skenkings vandag of more (8 & 9 Junie) na Sentra motors toe vat, Kerkstaat 167 Middelburg. Vra net vir Lily. Trok sal vetrek sodra vrag ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeiemore Godshome engelle, ons nood vir kos raak net al groter en groter. Asseblief skenkers ons vra julle hulp. Daar is kinders, Babas, bejaardes en dan mamma en Pappas wat gesond moet bly deur te ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« ‹ 22 of 26 › »
Share this: