GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

9 years ago

More tannie kan ek asb vra tannie vir my kan plaas asb kort Groot asb dringende n camping cot matrassie asb. Baba se matras baie din hy kry eina as hy slaap asb. Dankie vir als wat tannie doen..

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

More tannie...tannie mni vergeet van my ni asb..ai ek trek maar bq swaar...sal enige hulp baie wardeer...dankie vir als sover.ons wardeer dt..xxxx

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

More my liefste tannie is daar dalk kospakkies vir my asb tannie die nood druk erg tannie

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

More my liewe vriendin, almal hier vra of jy kos het vriendin. Goed soos toiletware ook. As jy koffie het sal ons baie bly wees. Dankie vriendin dat jy altyd daar is en altyd 'n steunpilaar vir ons ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Tannie asb vir my anon plaas asb Ek ken 2 ou mensies wat bitter graag n tv soek. Hulle kry pension asb tannie asb op page kan plaas. Hulle kan betaal net nie baie nie asb..

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Middag !! Ons het 'n verskriklike te kort aan toiletries! Ons mense het baie dringend die volgende nodig !!! SJAMPOO .... TANDEPASTA ...... SEEP .... ..WEG GOOI SKEERMESSE ...... WASPOEIER ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Dringend vir behoeftigde gesin. Benodig 5 komberse en nie bederfbare kos voor vanmiddag asb. Help ons om 'n gesin te kan help. Bring na kerkkantoor - Hervormde Kerk.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi ons wil net baie dankie se aan die vrou wat die klere en kombers geskenk het ons wardeur dit baie baie dankie

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Ek vra asb gebed vir my suster se oudste dogter en haar 3jr dogtertjie, hulle se in die ICU Nelspruit hospitaal met malaria, dit gaan nie goed met hulle nie, vra asb gebed

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Wie Kan help asseblief?
Hello tannie sal tannie asb weer vir my plaas asb. Nog Geen hulp gekry nie Groot asseblief.

Goeie middag tannie.. Hoe gaan dit? Kan ek tannie ñ Groot guns vra kan tannie ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« ‹ 24 of 26 › »
Share this: