GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

9 years ago

Elke Matriekafskeid is 'n spesiale geleentheid , veral vir die meisie ! Maande voor die tyd al begin die soektog na die perfekte rok.Ma en Dogter is ewe opgewonde oor die soektog en selfs die ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Godshome vra asseblief skenkings van baba doeke 3, 4, 5.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeiedag almal ons het nog geen koek of geskenk ontvang vir dogter wat 8jr word en vir seun wat 17jr word. Kan iemand asseblief help?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Dringend opsoek na 2 Dieselmechanics kontak asb 0815593828

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Kan iemand asseblief hier help?

Asb asb ons vra hulp vir n baba kassie en n tumble dryer groot asb tannie ons nodig hang kaste ook groot behoefte. As ek weer kan help sal ek so maak. Asb kan ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« ‹ 26 of 26 › »
Share this: