GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

7 years ago

Betrekking Lydenburg: Goeie dag ons is opsoek na n dame wat vriendelik is en n liefdevolle persoonlikheid het wat met kleintjies asook n mooi verhouding met hulle ouers sal he. Sy moet bereid wees om ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Vir wie dit mag aangaan,
Een van ons manlike bergfietslede het ‘n geleentheid ontvang om deel te neem aan die CEMSA
Southern Skies 24 Hour MTB te Parys Koedoeslaagte die 6de en 7de April 2019. Ons ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Godshome vra mense om asseblief die mamma met gestremde seun te help met fondse vir doeke en melk. Mamma kry baie swaar, enige skenking sal help...
C Mollentze Capitec Rek nr 1549065511 Takkode 470010

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Godshome is in dire need of food, towels/face cloths and toiletries for our elderly. Please open your heart and help our cause.

Godshome benodig baie dringend skenkings van kos, handdoeke en ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Vir wie dit mag aangaan,
Een van ons manlike bergfietslede het ‘n geleentheid ontvang om deel te neem aan die CEMSA
Southern Skies 24 Hour MTB te Parys Koedoeslaagte die 6de en 7de April 2019. Ons ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Is daar dalk enigeen wat moontlik die naweek Brits toe gaan en vir ons goed kan saam terug bring?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Godshome is dringend opsoek na 40 handdoeke/waslappe vir Outehuis asook gordyne. Baie dankie en geseënde dag vir almal ?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

LYDENBURG:" Ons het 'n klein poppie wat more 3 jaartjies oud word. Kan iemand asb vir hierdie klein dogtertjie van ons 'n mooi koek maak of koop asb? Geen kindjie se verjaardag mag ooit sonder koek ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Good evening! We are in desperate need for any furniture, beds, tables, sofas, baby stuff(nappies1-5,milk Lactoge. (1-3), food , Boys clothes especially! Shoes, curtains, carpets, art supplies, ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

LYDENBURG: Hi ek hoop dit gaan goed.Hier is n oukie wat hier agter my werk bly in n klein kamertjie.Hy het nie n bed om op teslaap nie.Hy se n enkel bed matras sal ook werk en hy het ook nie komerse ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 1 of 26 »
Share this: