Please fill in the form below if you require assistance in this difficult age we are living in.





Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

7 years ago

LYDENBURG: Ons het met die apteek gereël en hulle het vir ons oupa 'n tiepe van 'n spaarplan oop gemaak waarin die donasies vir sy medikasie inbetaal kan word via EFT . Die rekening nommers is. ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Ons is in 'n ernstige nood vir baba melk formule ( Lactogen 1 -2-3) en ook baba doeke (1-4). Dankie almal.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Witbank
Kan iemand asseblief help? Kontak nr is +27 65 194 6911

Hi tan Ag ek wil net hoor of tan nie dalk vir my n kos pak het nie asb tan.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

LYDENBURG!:

Goeie dag, is hier imand wat n engelse KJV(King James Version) Bybel kan skenk aan n man wat bitter graag n Bybel wil he asb? Ook vra ons 'n GROOT DRUK weergawe as iemand dalk vir ons ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Witbank:
More Gina Kan jy dalk hoor vir n fiets groot asb? Ek loop baie ver het nie geld vir taxi. Groot asb?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Ouma is in Cosmos old age care. Dit is in Van Dyk Park no 011 915 5146. Asb as iemand vir ons kan help met doeke (m) slaap klere (30) japon en toiletware met tassie? Fondse kan inbetaal word in ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Goeiemore tannie, hoe gaan dit vanmore? Ek en my man en die kinders wil net graag sê baie dankie vir die goetjies wat tannie vir ons gegee het, God seën ryklik, ???

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
7 years ago

Godshome vra asseblief dringend hulp met bejaarde dame wat baie siek is in Kemptonpark. Ons kort slaapklere (grootte 30) pantoffels(nr 5) toiletware, japon, handdoek met waslappie en onderklere. ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

POS BESKIKBAAR!!!

Jong betroubare dame benodig vir pos in Witbank.
Persoon sal verwag word om met tye uit te gaan help by Middelburg tak.

Vereistes:
• Moet bereid wees om Saterdae te werk.
... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Gooi middag wil asb net hulp kom vra asb privaat . Ek wil groot asb hulp vra met ou baba klere en seuns klere 8tot9 jaar baba klere 3maande en op asb al 2 is vir seuns groot asb die winter is hier en ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 2 of 26 »
Share this: