Please fill in the form below if you require assistance in this difficult age we are living in.





Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Ek het asb u hulp nodig. Ons het n mamma van Sonop in Brits wat al vir maande nie hulp by Brits Hospitaal kry vir haar 12 jarige dogter. Sy het haar gisteroggend Steve Biko toe geneem. Dr's is baie ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Mense hierdie is bejaarde mense wat regtig hulp nodig het. Witbank

Bid asb saam met my vir werk ons kan nie meer oorleef nie. Asb enige werk. Ons kort net geld vir krag rekening en bietjie kos. Asb ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie more. God's home vra groot asb vir skenkings van winters klere (veral seuns klere 6-12) en groot sizes mans en vrou ( 38 + grootes) , asook Komberse en sop bestandele. Ons mense is ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Witbank

Hi ek het asb dringend hulp met doeke size 4,
7/8 dogtertjie, 10/11 dogtertjie klere , 30/32 man en vrou medium hemp my ma bly by my sy DRA size 44.
My kind drink lactogen no, baba klere ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Witbank

Goeie dag ek wil vra of julle dalj kan help met 3 - 4 jr seuntjie klere en n klein 7 skoen dan ok vir n seun n groot 7 skoen asb

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Witbank
Hi. Ek will net hoor of kan julle my ASB help met n paar goed en wat benodig julle, dringend kos nodig en warem klere. Doeke ook nodig vir baba groot asb

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiedag Kan julle ons dalk help met kos pakkie en warem klere asb dit is nood asb ons is op vlakfontien op pad ohgrigstad toe ons her niks nou on te eet nie. As daar klere ook is asb ek is 34 my ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome wil graag ons inkomste verhoog om meer mense te kan help deur verkope by ons stalletjies. Ons vra dringend die volgende items:

Brood rolletjies/brode
Wors/maalvleis
Tamatie en mosterd ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

GODSHOME LYDENBERG het nou 100+ MENSE WAT ONS DIEN HIER. Help ons om hulle te help asb ?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie more. Ons is baie dringend op soek na dogters en seuns klere ouderdom 10 tot 12 asb. Dan ook messe , vurke , lapels, potte, panne , klein wasmasjien , yskassie en sitkamer banke. As jy dalk ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 3 of 26 »
Share this: