GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Hi Godshome hoegaan dit kan jy ASB vir my op blad sit wil hoor is daar dalk iemand wat vir my n stofsuier het groot ASB

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Woord wat ek vanoggend gekry het ...Jesaja 58

Wys my volk op hulle oortredinge

1Die Here sê:

Roep uit volle bors,

moet niks verswyg nie!

Laat jou stem hoor, duidelik soos 'n ramshoring!

Wys my ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Mre tan ek vra grt asb if iemant dalkies vir my seunkies bed ht wat bo op mekar pas ht? Asb tan

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief skenkings van kos, toiletware, skoonmaakmiddels en groente vir bejaarde paartjie wat beide doof is en dan ook vir enkel bejaarde dame. Dankie en geseënde dag vir almal

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hello tannie Hoe gaan dit?? Kan tannie asb vir my plaas. Tannie ons ken iemand wat nou op hulle eie woon,daai plekkie het nie n stoof in nie. Is daar asb iemand wat n stoofie het daai een met 2 ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief die volgende skenkings :

Enige vorm van kos, ons kos kaste is nou leeg asseblief mense ons kan nie voorbly nie. Die nood druk en ons mense, bejaardes, kinders ensv moet ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Middag,wil net vra of julle ons ni asb kan help met n paar goedjies ni. My dogter en haar man met 2kinders bly by ons want haar man sukkel om werk te kry. My man werk maar hy kry klein salaris(so ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Manne vir die wat wil werk,en nie kanse vat nie.
Benodig Kode 14 drywers
Ouderdom 25-55 (55 moet medies geskik wees).
Die volgende (DOKUMENTE moet geldig wees,dis n Vereiste).
(Kode 14,paspoort,Pdp, ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Pos beskikbaar vir gekwalifiseerde chef of person met agtergrond in kos bedryf.
Verblyf ingesluit in pakket.
Bestuurslisensie is n vereiste.
Bronkhorstspruit omgewing.
Kontak my indien jy verdere ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief dringend vir winters klere vir seuns en dogters vanaf 1 - 9 jr

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 16 of 26 »
Share this: