GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Opsoek na plaas Bestuurder (Dullstroom area). Ouderdom 50 - 60. Geen afhanklikes. Moet hands on wees. Sober gewoontes. Salaris R12 000 pm Gratis verblyf. Gratis Etes. Stuur asb CV na ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

WITBANK
Boilermakers
Email your cv to Brian at Impact Opencast Services. Hr1@impactos.co.za . They are currently interviewing.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Mre tannie kan tannie asb vir nom 4 doeke vra en bum salf op blad asb my baba niks gedux nie ek moes 3keer vir ha ander klere aantrek baba was sopnat, boudjies is erg gebrand. Asb tannie?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Op soek na twee jong wit mans ouderdomme vanaf 18 tot en 25 wat berreid sal wees om te werk in Witbank asb vir Naauwpoort Fabrication and Construction geen dwelm afhanklikheid nie en geen kans ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Pos beskikbaar!

Verkieslik n gekwalifiseerde grondslagfase onderwyseres of vorige kleuterskool ondervinding.
First aid training sal tot jou voordeel wees, eie vervoer en lesensie!

Email CV na ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie more!! #Godshome bied aan : Meubel vervoer in en om Lydenburg teen baie bekostigbare pryse. Kontak ons vandag nog 0760193963. / 0826469472!!

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

VACANCY: Training Facilitators and
Assessors X4
AREA: Cape Town, Secunda, Richardsbay,
East London
SALARY: Experience and qualification
based package
APPLY: Send detailed CV, proof of SETA
Assessor ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiemore almal, ai lyk my die stories het my vooruit gehardloop oor my persoonlike lewe. Mense kom vra my of Godshome nog gaan bestaan en of ons nou getrek het.

My man is baie siek, sal nie weer ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome het 3 kinders wat verjaar......21/07 word dogter 10 Jr, dogter word 16 - 24/07 en dogter word 3 - 29/07, is daar dalk skenkers wat koek en geskenk vir dogters kan skenk?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

More Godshome...hoe gaan dit vandag? Kan jy dalk op die groep vra of iemand n yskas het om vir n gesin te skenk asb.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 15 of 26 »
Share this: