GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

9 years ago

More mense van Lydenburg

Ek begin met n projek om my seun se nasionale korfbal kampioenskappe onkostes te dek?⛹?

Ek vra en bedel nie vir donasies nie, ek vra GROOT ASB, ONDERSTEUN MY ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

More tannie jammer ek pla so vroeg. Het n groot guns om te vra. Wil hoor of tannie hulle dalk winters klere het vir n dogter 7 tot 8 jaar. Dis baie dringend. Laat weet my groot asb
Baie dankie
Groete

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Prayer for the poor and needy

Lord God,
You came to give honour to the least, those forgotten, overlooked and misjudged.
You came to give first place to the last, those left behind, misunderstood ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

My hart is seer vanoggend....hoe lewe ons bejaardes in vrees elke dag, weens inbraak en dan nog die bekommernis van waar kry ons kos en en en....mense maak asseblief julle harte oop vir die 2 ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi tan huganit? Het tannie dalk baba melk NAN 2 of 3

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Goeie more tannie.Ek is opsoek na wintersklere vir my kinders.moes al lankal seker gevra het ook.asb as tannie enige iets inkry sal ek dit baie wardeer as tannie my laat weet.dis vir 3 ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi tan ht jul dalkies goedtjies eks opsoek na n cot matrasie

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Opsoek na n boilermaker in steelpoort dringend as iemand van iemand weet kontak my op 0722287773 marius

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Ons vra hulp vir ons 2 bejaarde mensies...Kan iemand help asseblief?

More. Ons het baie groot skade Saterdag nag gehad. My vrieskas staan op my stoep met my seun se vleis in. So ook ons ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Skenkers asseblief ons het regtig kos nodig! Help ons om almal te kan help. Die nood is verskriklik groot

Hi daar jammer ek pla maar ek is bietjie in die knyp kan jy my dalk help met brood melk en ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« ‹ 20 of 26 › »
Share this: