GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

9 years ago

Goeiemore, Godshome het dringend kos, toiletries en skoonmaakmiddels nodig. Mense ons vra asseblief hulp met skenkings vir baba's en kinders.
Alle baba produkte asook graankos, melk, brood, ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

2 X Job Postings: Job's available at Metchem Laboratories.
1 x Chief Chemist : experiance in Lab work, PGM fire assay and Wetchem, titrations. ( Open for older more experiance people no need to be ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Rig asb alle navrae na kontakbesonderhede verskaf

Opsoek na 'n Plaas bestuurder. Moet bietjie agtergrond hê met beeste skape,bokke en meganies. R5000 + 'n persentasie winsdeling. Woonstel en krag ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Ek wil net uit vind of jul my ASB kan help met kos vir my kinders. Doeke, wipes en melk vir my baba en indien moontlik klere 3-6 maande vir n seuntjie hy is al 8 maande maar DRA daai grote klere baie ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Midag tan seblief ek smeek help mt lactogen1 my baba het net vir vandg. My hart so seeeer sebblief help

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hi tannie het daar toe goetjies in gekm ek wil by tannie hoor is daar dalk komberse
En dalk winterklere vir my dogtertjie van 2jaar asb tannie

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

A BOOKKEEPER/PASTEL PAYROLL CLERK Witbank
* Must have at least 5 years experience * Closing date will be 22 June 2017
Details
How to apply for this job
CV can be sent to: hr@afrigrit.co.za ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

Hii ek is opsoek na Kode10 trokbestuurders met PDP wat kan lang afstande ry en wat ervaring het op dit ,As enige iemand belang stel kontak my Japie Van Staden op 0724554655 ,of stuur vir my n Epos na ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

DIESEL MECHANIC
Construction Machinery: CAT, Liebherr, Komatsu, Volvo
Employment type: Permanent
Trade Test: Qualified Diesel Mechanic
Open to relocation
Salary: R30 000 Negotiable

Submit CV to ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
9 years ago

baie baie dankie vir die klere.alles pas ons baie mooi.baie dankie.my dogter se ek moet vi jou duisend dankies se vir ha en kleinding se goedjies ook.dit help ons regtig baie.nou kan ons weer asem ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« ‹ 19 of 26 › »
Share this: