GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Witbank area: Asseblief wie kan help?

More Gina jammer ek pla weer ek soek baie dringend n wasmasjien vriendin ek weet nie of ek jou gese het nie ek was baie siek het n virus in my maag gehad ai ek ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

MINNING BOKSBURG
As julle dalk weet van iemand wat werk soek...,,,,,,,,
Middag almal, as julle weet van mense wat werk soek in die volgende laat hulle asb hulle CV's vir my epos na ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

LYDENBURG = Ons het pas nog 'n gesin bygekry. 'N Stukkende gesin wat alles verloor het wat hulle besit het. Ons vra hulp om hierdie gesin net weer op hulle voete te kry en hulle waardigheid terug te ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief skenkings van die volgende:

Blikkies kos
Brode
Margarien
Kook Olie
Vleis
Sop poeier
Soja Maalvleis
Pakkies sop mengsel
Broodsmeer ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

LYDENBURG= Hi tani kan tani asb op groep as anonieme vra vir n laptop te koop en n BlackBerry foon asb tani?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

DRINGEND!!

Ek doen recruitment vir 'n maatskappy. Daar is vakante poste beskikbaar in Kathu (Noord Kaap) en Kriel. Ek is nogsteeds dringend opsoek na mense vir die volgende posisies:

Site ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra ook dat almal bid vir Pst Neels Barnardo se vrou, Salomien wat opgeneem is in hospitaal, een nier is vewyder en infeksie het ingetree. Bid asseblief vir volle genesing en dat God hulle ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra gebed vir ons bejaarde dame
HI SE ASB V DR EK GAAN VRYDAG VIR N BREINSCAN..EK HET TWEE LIGTE BEROERTES GEHAD .EK KAN DR NIE BEL NIE.GOEDGAAN MET JOU EN DR..GOD BLESS.??

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Lydenburg

Godshome het seun wat die 9de April 9jaar oud word...is daar dalk iemand wat 'n koek en geskenk sal kan skenk?

Baie dankie en geseënde aand

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief skenkings van kos.....Ons kos voorraad is weer krities laag ?. Ons oumas en oupas kry bitter swaar. Asb enige kos skenkings kan ons help.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 4 of 26 »
Share this: