GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

ASB k her bja dringend hulp nodig. Will weet of daar enige iemand daar in Lydenburg is wat binnekort virginia of welkom se Kant toe kom. My dogter se man rand haar aan en is deurmekaar met dwelms ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hallo julle. Hoop dat dit goed gaan?. Ek lees die mooi stukkies en versoeke wat jy en MC op fb plaas en kan nie anders as om te dink dat daar altyd mense sal wees wat n arm mens sal verneder en ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiemôre almal, ons vra baie dringend vir kos skenkings, komberse en warm klere van baba tot bejaard.

Die winter kom vinnig nader en kos en hitte is uiters belangrik vir ons mense.

Ek hoor so ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

GOEIE MORE ONS WIL HOOR OF JULLE ONS KAN HELP ONS IS N HUIS GESIN VAN 3 2 groot persoone en n baba dogtertjie van 11 maande ons is van belfast ons benodig hulp met kos ek en my vrou sukel 2 maande om ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie dag wil graag hoor of jul n gesin in witbank miskien kan help met n kospakkie asb ek sit met n mamma en pappa en 6laerskool kinders wat niks kos het nie asb sal baie waardeer word asb

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Lydenburg

Hi kan jy asb n hoerskool seun help dat iemand vir hom kan help met Rugby Tokse nom 8 of 9 hy speel saterdag wedstryd hy is 15jaar

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Gina more vandag vra ek groot asb. Lakens dubbel bed en handdoeke. Maar ook banke of stoele vir n gesin van 4-- Witbank

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

More almal. GODSHOME het 3 gesinne wat desperaat is vir kos. 1 gesin het 6 kiddies.. Ander gesin is 14 in 2 vertrek huisie. Asb julle koekmeel , papmeel , pasta, soya, olie , groente, vleis , ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Gooi more ek wil asb kom hulp vra . My seun word sondag 9jaar oud . Is daar dalk n engel wat my kan help met n geskentjie maak nie saak hoe groot klein of 2 de hands dit is nie . Asb ek as ma het nie ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome soek dringend hulp vir 'n dame...Lydenburg

Goeienaand ek soek asb hulp vir 'n dame. Sy kom uit 'n 30 jaar abusive verhouding. Sy het nou getrek en bly in 'n klein plekkie op 'n plaas. Sy ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 5 of 26 »
Share this: