GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

EK IS OPSOEK NA N AFGETREDE EGPAAR OM NA N PLOT OM TE SIEN. GRATIS VERBLYF. .NUWE TWEE SLAAPKAMER WOONSTEL. GRATIS WATER EN KRAG. WHATS-UP MY VIRTUAL VERDERE INLIGTING 0828916743

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

“Even the poorest among us deserves the dignity of equality.”

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Lydenburg:
Godshome vra groot asseblief vir nog skenkings van baba klere, doeke en als wat kan geskenk word, rakende baba's. Ons het groot nood vir baba benodighede.
Dankie aan almal en geseënde ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Good day we are urgently looking for a camping cot and a baby carry car chair for a lady who is 7&1/2 months pregnant with a little girl. Please is there is anyone who can help us? Any baby clothing ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hi almal!
Ek wil asb vra of enige iemand klere en speel goed het wat hulle wil skenk vir minderbevoorregte kindertjies.
Ek is op soek na klere:
Ouderdoms groepe vanaf 4-5 jaar op tot en met 13-14 ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

gooi middag ek wil asb vra vir hulp . ek is tans 25 weke swanger . ek wil net vra of daar dalk eenge engel is wat my kan help met tietiebottels n doeke sak . en baba bad goed ek sal op reg wardeur ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Baie dankie aan Aileen Pheiffer vir die skenking. Mag God jou in oorvloed seën xx

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie dag mense ek dringend op soek na n caregiver mankik of vroulik of enige iemand wat bereid is om sal ook help inbly n vereiste kontak ...Kontak Sarel by 0715561081

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Lydenburg

Middag tani hoop nie ek pla nie wil tannie nie op sit vir 0-3 maande baba klere asb tannie dogtertjie en seuntjie klere asb tani

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Lydenburg

Naand tani jammer ek pla wil hoor of tani nie baba klere het nie seuntjies 1 en 2jr en baba klere gewys tani

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 10 of 26 »
Share this: