GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Ai mense .....vanmore staan 'n senior bejaarde dame by my en trane rol oor haar wange. Haartjies spierwit en loop met krukke...sy sê Here het my na jou toe gestuur...ek het niks is oud en alleen. ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Middag kn julle my hlp asb met kos goed skoonmaak middels asb seeppoeier ek niks klere

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

gooi middag . ek wil asb hulp namens 4 klein kinders kom vra . dit n hart seer sakkie vir al so n paar dae voor kersfees . asb dar 4 kinders wat kersfees geskenkies kort jong hulle pa doen los werk ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Dis lank maar n pragtige storie

TERT SE KERSFEES STORIE

Ek brand al van lankal af om hierdie storie te vertel, maar ek het uitgehou tot nou toe. Merkwaardig, al moet ek dit self sê. As ek 'n ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Ek vra bittermin sulke goed mense asb maar weereens is ek desperaat. Is daar enigiemand wat blyplek kan bied vir n gesin van 7. Mamma, pappa, 2 kinders oor 10 en 3 babas. Al is dit in n garage vir n ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

HALO KAN JUL ASB HELP EK IS DRINGEND OPSOEK NA BLYPLEK IN LYDENBURG N WOONSTEL OF KAMER HET WERK GEKRY DAAR MAAR NOU HET EK NI BLYPLEK NI VIR SO 3000 pm groot asb ek n enkel dame

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiedag almal, Godshome vra asseblief skenkings van kos en geskenke (oud en jonk) ons het soveel gesinne orals in Suid Africa wat regtig met niks sit nie en ons wil graag vir ons gesinne in die tyd ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie dag
Ek weet nie meer wat om te doen nie ons het regtig niks kos nie en sukkel om hulp te kry. Ons bly in Hartbeespootm Ek kom vra groot asb vir hulp met n kospakkie al is dit net brood. Ons is ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Mre tanie wil net graag weet wie kan ons help met kos pakkie 0720326606 ek bly in potgieterus tanie baie dankie ons twee dae laas geet

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

We urgently seeking for permanent pipe fitters, boilermakers, welders and riggers to apply contact Peccy on 0625158639

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 9 of 26 »
Share this: