GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Lydenburg

Hi Gina hoegaan dit wil by jou hoor sal jul my weer kan help mt n verjaarsdag koek vir my Seun ASB hy verjaar die 12de Nov en word 10 Groot ASB

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiedag almal, Godshome wil asseblief vra dat julle begin om geskenke, kos pakkies en lekkers pakkies skenk. Kersfees kom nader en ons wil graag vir almal (jonk en oud) bietjie bederf en die las ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Lydenburg

Middag aan almal,kan enige persoon ons dalk help met kossies ons sal dit so waardeer,ons het niks om te eet nie,is bsie honger,asb mense,ons is pensioenarisse en my man is blind en sy rug ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

WERK

Middag mense. Ons is dringend opsoek na n persoon wat hardwerkend is en n geldige bestuurslisenie met die volgende vereistes: tegniese agter grond in alarms, dstv,CCTV,elektriese heinings ens.. ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

WERK

Opsoek na n versorger in Vanderbijlpark, moet eie vervoer en lisensie he. Moet kan inbly en etes is ingesluit. Moet so gou as moontlik kan begin. Moet liefde vir oumense hê asook baie geduld ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

WERK

Pos beskikbaar vir 'n Boekhouer in Wapadrand (Pretoria), met 'n salaris van R8,000 tot R10,000. Persoon moet Pastel ondervinding hê tot Trial Balance, asook tweetalig (Afrikaans en Engels). ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Lydenburg

Hi Gina hoegaan dit wil hoor kan jy vir my op blad plaas as daar iemand is wat my kan help met n kospakkie en nr 5 doekke Groot ASB lekke dagi verder

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

LYDENBURG

Hi hoegaan DT wil hoor is daar dalk iemand wat my kan help met 2 hangkaste ASB ek het ni pakplek vir my kids se klere ni sal dit baie wardeur

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie middag almal! Vandag staan ek weer bakhand voor ons gemeenskap! Soos almal weet het Godshome tak hier to gemaak. Maar ons kan mos nie hierdie mense wat hulp vra net weg wys nie... Kry ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Marie Duddle

Vandag vra ek vir gebed aub - . Ek is so moeg. Moeg om my kind te sien sukkel, moeg om op my ouderdom nog te moet werk omdat ek finansieel op 69 nie kan bekostig om op te hou nie. ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 11 of 26 »
Share this: