GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Lydenburg area

Hi Godshome Hoe gaan dit. Vanoggend is ek moedeloos.... ek het hulp nodig dringend en vandag anders sit ek op straat met my kids. Weet jy nie van iemand wat privaat geld uit leen ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiemore Lydenburg, ons het 2x gesinne daar wat baie dringend kos benodig. Een gesin is bejaarde dame met dogter en kleinseun van 1jr en die ander gesin het 2 kinders.

Kontak of inboks my ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief dringend skenkings van kos en skool behoeftes vir gesinne wat uiters behoeftig is. Daar is kinders en bejaardes wat ons hulp het, party bly in sink huise.

Godshome needs ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hi
data capturer needed with previos experience in Gaap point of sale
0827863319

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiemore, Godshome wil vandag met 'n swaar hart afskeid neem van Lydenburg weens persoonlike redes.

Ek wil aan almal uit my hart uit sê....Baie dankie aan elke skenker, volunteerwerker, al my ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Middag almal
Soek nou a tegnies aangelegde man.
Moët sober gewoontes he met verkoops ondervinding. Moët bestuurders lisensie he. Sal lang ure en na ure moet kan werk.
Woonagtig in Steelpoort of ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

More Godshome ek is jammer ek pla, jy weet nie waar ons miskien n enkelbed kan kry vir Nuwe vroutjie wat nou hier ingetrek het by ons Sy het niks

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie more, ek het nou net met jou gepraat, my vriendin is al baie lank werloos en nou ook haweloos, sy is n 44 jarige vrou, sy soek dringend werk, sy het geen kos of enige iets ni, ek probeer help ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief die volgende skenkings..Ons kos kaste is leeg en ons behoeftige mense het nie kos nie.. Asb.

Brode/margarien/ broodsmeer items (konfyt, bovril, peanut butter ensv)
Aanmaak ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Bank besonderhede:

Godshome NPC
Rek: 62694421753
Tak kode: 270251
Lydenburg Tak

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 12 of 26 »
Share this: