GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Goeie more. Ons het n tydelike pos beskikbaar by Abiton Lydenburg vir n naaldwerkster. Kontak Tienie 082 4466 045

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Looking for a Mechanic . No qualifications needed . Need to be able to work on cars and bakkies .
0765809872

Urgently looking for admin person. Please send cv to fitmentboystruck@gmail.com or ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie middag. Baie dankie vir die bederfie op vrouedag. Ons waardeer dit opreg. Mooi dag verder ?☕?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Pos beskikbaar!!
Ons het onmiddelik kombuis staff nodig by Steers in Lydenburg.

Kanidaat moet Afrikaans sprekend wees.
Vorige kombuis ervaring sal tot jou voordeel wees.
Kanidaat moet bereid wees ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie More!! Is daar enige iemand wat vir ons nog sal bydrae vir Godshome se Oumas vir Womansday asb !?? Ons tyd is so min!! Help ons om hulle ook bietjie te bederf asb !!! Ons het +- 30 Oumas ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief die volgende skenkings:

Brode/margarien/ broodsmeer items (konfyt, bovril, peanut butter ensv)
Aanmaak ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

More Godshome. Hoe gaan dit? Wil jou n groot guns vra, as jy enige huishoudelike goed soos kantgordyne, gordyne, breek/beddegoed, kombuiswarw, wasmasjien ens kry sal jy asb aan my dink? Die kinders ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

WITBANK

Vacancy:
Tipper operator.Code 10 license.
Must have 5 years experience.
Valid Medical + Valid SASOL Induction.
Please forward cv to cv@ipsco.co.za urgently!

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Stallion Security is a leading security company and we are seeking to update our database with new candidates. Our main positions available in our company is normally the following:
Guarding ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Admin and operators
Witbank, Mpumalanga
Eskom Rotek Holdings Is urgently looking for machine operators and admin Vacancies:Dump truck, Tlb, forklift, mobile crane and front and loader With or without ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 13 of 26 »
Share this: