GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Goeie more ek wil graag hoor of jul oz kan help my man ht di week begin sy medies doen op die myn (na 4maande sonder vaste werk) maar hy kry geen salaris ni. Eks n huis mamma dogtertji 3 seun ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

GODSHOME MEUBELVERVOER? nou beskikbaar vir trekke in en om Lydenburg. Baie bekostigbaar teen 'n vasgestelde tarief (nie per kilometer nie). Trek jy van een huis ? na 'n ander? , of van die dorp? af ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hi Godshome hoe gaan dit vandag. Kan jy dalk op dieblad vra vir enige skenkings van komberse of duvets asb .
En wie kan help met no 6 staalpunt werkskoene vir n man asb

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie more almal ! Vandag vra ons asb weer kos vir ons behoeftige mense asb ? Ons kaste is leeg en ons kry elke dag boodskappe van mense wat smeek vir bietjie kos asb. Asb help ons om hulle te help ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome soek dringend klere vir dame grootte 32 en man grootte 34. Dan ook 'n ketel vir bejaarde dame.

Ons kos kaste is weer leeg, ons benodig dringend kos. Ons bejaardes en mamma's vra groot ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Kan iemand dalk help asseblief?

Hi Godshome wil hoor het julle dalk enige Skoolgoed en boek plastiek ASB Groot ASB hy het uitdraai kruite ook nodig ASB ?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

CMR soek dringend huisouers vir hul huis. Dit moet christelike ouers wees. Man moet reeds n werk he. Hul soek mense wat klaar selfstandig is bv man moet werk en vrou moet voltyd daar aangaan. Dis nie ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

En daar gaan nog n myn. Verliese aan werk en inkomste gaan beslis n inpak he op ons......As the jobs bloodbath in the mining sector intensifies, another mining company, Bokoni Platinum, is to ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Vacancy for Diesel mechanics x2 with LHD ug maintenance experience in Secunda area cvs to equity@xsinet.co.za

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Fitters needed URGENTLY! Must be willing to travel in and outside of the country. Send CV with relevant qualifications and passport to freddiedp86@gmail.com

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 14 of 26 »
Share this: