GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Hallo all sorry to bother we live in Glencoe kzn my hubby got work 2weeks ago. We thank God for the work but we urgently need help with food plz we havnt eaten in 2 days we got 3beautiful kids the ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome vra asseblief vir kos skenkings....ons het die skenkings baie nodig vir ons mense.

Winter is ook oppad en ons vra groot asseblief vir ons skenkers om warm klere, komberse, bedsokkies, serpe ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hi mensies ek kom vra hulp vir n gesin wat uit hulle huis uit gegooi is .. wat hulle kan help om net hulle goedjies te stoor totdat hulle reg kom .. en hulle net kan help met bietjie kos asb .. hulle ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Vakante betrekking : BLOM KWEKER (BLOM BOER)
Plaas te Badplaas Mpumalanga
Vereistes :
• Moet ervaring in blom boerdery he.
• die persoon moet BAIE ondervinding en ervaring in die
kweek ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Hi
Weet jul van kinders wat werksoek
*ouderdom vanaf 18 tot 22jr*
Die n loopbaan in die weermag
Vereistes:
*alreeds matriek geslaag het*
N suid afrikaanse burger moet wees
Jul kan by my aansoek ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome het dringend die volgende nodige. Asseblief mense help ons....

Lactogen 1-2-3 .... Doeke 1-4+... Camping cot , Baba winters klere , new born tot 3 jaar ( seuntjie en dogtertjie), Boudjie ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Direkte Pos
Plaasbestuurder gesoek
Gemengde boerdery Vryburg omgewing
Hardwerkende flukse man
Kennis van besproeiing
Meganies en elektries aangelê
Sober gewoontes
Naaste skool is 80km dus sal pos ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Middelburg

Hi Help jul mensies wat kos en so noodig het dalk? Het dringend hulp nodig 0814364993

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Odendaalsrus

Hi ek het my hoed in my hand vanaand ekt my werk verloor en vra vanaand ek soek ni kos vi myself ms vi my kiners ek vra hulp net tot ek weer op my been is ek het ook kinder klere wat ek ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

The following vacancy exists

Supervisor

Requirements:

1. Boilermaker or fitter red seal.

2. Period of 3 - 4 years Supervision experience.

3. Own transport.

4. Valid drivers license.

5. Own ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 6 of 26 »
Share this: