GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Vanmôre wil ek graag oor iets praat wat my eintlik baie hartseer maak.... mense my NPO is gestig om mense te help, enige persoon wat God na my stuur moet ek help.

Daar is baie gebed wat gepaard ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Vir al ons mamma's vanoggend:

n Mamma se hart word baie kere gebreek.
Stukkend van bekommernis, pyn, skuldgevoelens, verwyt en moegheid.
Maar 'n mamma is 'n wonderwese.
Sy lag tussen haar eie seer ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome nodig alles wat jy in jou huis het wat oortollig is. Enige en alle huisraad van 'n T-lepel en borde tot tafels , stoele en beddens. Godshome help mense weer opstaan wat alles in die lewe ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

WERKS GELEENTHEID!! Hoop dit help iemand !!! Ek post net wat ek kry. Kontak persoon asb self..

Op soek na 20 jong manne om te kom werk in Jizan by die nuwe Cristal Smelter wat ons besig is om te ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Witbank

Goeie naand ek wil asb groot guns vra het jy nie asb vir my 2 mans denims nommer 34 en 36 nie. Dis vir my man wat werk gekry het. Hy het niks nie. Asb ek het dit nodig by Woensdag. Ook t ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Witrivier

HI DAAR WIL HAAR HELP JULLE MENSE MET KOS EDAAR IS MENSE WAT BAIE SWAAR KRY HULLE IS 3 MENSE EN N BABA HULLE HET NIE KOS NIE HULLE KERY BAIE SWAAR DIE VROU SE NOMMER AS JULLE DALK KAN ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

GOEIE DAG ALMAL.

Ons het twee gesinne met kinders wat deur moeilike tye gaan.
As u kan help met enige kossies , sal ons dit so baie waardeur of as u voel om n pick& pay voucher te skenk sal dit ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiemiddag, hoop al het 'n rustige Sondag?

Godshome het 'n mamma wat baie dringend 'n enkel bed nodig het, kan iemand dalk help?

Geseënde dag vir almal

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Besige Bytjies Dagsorg babas van een maand af tot 4 jaar oud.
Naweke en Vakansies oop van 6 tot 6 3 maaltye n dag word voorsien normale skool fonds voldag 1000 geen registrasie 750 vir halfdag ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeiemore almal, Godshome vra asseblief dringend skenkings van kosblikke vir ons kinders, skoene en nog skoolbenodighede. Ons vra ook vir brood, margarien en broodsmeer items.

Indien iemand dalk ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 7 of 26 »
Share this: