GOD'S HOME wil net dankie se aan SANDVIK vir hulle wonderlike donasies.

“Jy kan nie ‘n ander met jou dankbaarheid ‘betaal’ nie. Al wat jy kan doen, is om eendag vir iemand anders in die lewe te doen en te wees wat die een vir jou was” – Anne Marrow Lindenburgh

Hoe waar lui die woorde nie? Godshome was die afgelope Saterdag (6 Mei 2017) danig geseën met ongelooflike skenkings. Ons wil graag aan SANDVIK en Lydenburg Golf Klub ‘n dankbetuiging aan gee vir al die moeite en bystand wat hulle gelewer het.

Eerste aan ons Hemelse God en Vader. Dankie dat U hierdie mense oor ons pad gestuur het. U alleen ken die nood in sy totaal. U alleen sien elkeen van ons en weet wat ons benodig. Ons dank U vir U genade en U seen. AMEN

SANDVIK het aan God's Home voedsel geskenk en ons kan nie genoeg sê hoe dankbaar ons is nie. Voedsel van enige vorm en aard (vars, nie-bederfbaar ens) is op groot aanvraag onder die mense en God's Home kan nooit voor bly nie. Daarom is ons stomgeslaan en met dank vervul. Hierdie donasie gaan vir baie honger nagte spaar en vir baie skoolkinders kos in die skooltas beteken.

Ons moet ook ons dankbaarheid uitstrek aan Lydenburg Golf Klub wat vir ons met ope arms ontvang het. Dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het.

Ons wil ook vir al die ander mense wat bydrae gelewer het bedank uit die diepte van ons harte.

Woorde kan nie ons dankbaarheid ten volle uitdruk nie. Daarom maak ons soos die wyse woorde hierbo: doen vir ander.

20170507_093630
20170507_101353
20170507_113036
20170507_113039

Our mission is to give life.

According to STATS SA, 58.6% of woman and 54.9% of men in South Africa are impoverished. About 70% of the residents in Mpumalanga alone are classified as impoverished. This includes the elderly and the frail
Our mission at God's Home is to help families in need and to help the helpless and vulnerable. Even though the path we chose is not without struggle, we remain optimistic. Together, we can make a difference.

Thank you for your kindness dear volunteers

8 years ago

Hi daar .ek wil anoniem bly ek het hulp nodig vir my dogter haar dogtertjie is 6 en seuntjie 3 .girl moet grR toe gaan maar het nie tas of kosblik of niks vir skoolgoed nie sy moes gister skool begin ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Halo jamer ek pla ek wil vra of daar iemand is wat dalk n enkel bed het wat hul ni meer gebruik ni ek bly in lydenburg en is opsoek na n bed vir my kind het hier heen verhuis laas naweek groot asb

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Ons vra asseblief..is daar dalk Iemand wat ons met kombuis-ware, en huishoudelike items 8-14kg baba doeke, wil of sal kan help...Ek is bereid om daarvoor te kom werk...Ons woon te Wolmer, ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome het baie dringend lactogen 1 en doeke nodig vir baba seun van 4 dae oud. Asseblief wie kan ons help?

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Tannie Koekie :" Okay ek het so bietjie kiepersol vandag mooi laat verstaan hoe vinnig julle ons help en hulle koppe bietjie op n mooi manier gewas.
Ek het gesè van die vetkoek bak dag woensdag en ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

@⁨Maryna Van Wyk⁩ ! Baie baie dankie vir hierdie groot geskenk wat jy en jou man vir die oumas en oupas by Kiepersol namens Godshome gedoen het. Ek hoop maar ons dankie toon aan julle dat ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Ai nee mense dit is nie reg nie...

INBOX :" Ek het iets om oor te kla. As dit ni vir admin van pas is ni kan Jul dit afhaal. Mense het my man gekontak oor 'n in loop yskas wat ni werk ni. Hy het ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Godshome is bàie dringend opsoek na hulp vir Hoërskool seun wat tans onder ons sorg is. Hy is in Witbank, 15jr en moet nou skool begin. Seun het niks, kort klere broek nr 30/32, hemp medium, skoen ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Goeie mre almal. Wil baie dankie se aan die vroutjie wat gehelp het met die doeke. Dit sal haar baie help tot en met sy weer geldtjies kry om baba se goedtjies te koop. Ons kort nog net hulp met die ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
8 years ago

Mre almal, ek weet dit is nie n gebeds groep nie, maar vandag vra ek asb vir gebed, ek het 2 kinders onderdom meisie 7jaar en seun 10maande, ons moet die 2de uit is hier waar ons bly en het nerens om ... See more

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 8 of 26 »
Share this: